Lisa Hartman Black

Lisa Hartman Black
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lisa Hartman
Geboorte 01 Junie 1956 (1956-06-01)
Houston, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisa Hartman Black (gebore 1 Junie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deadly Blessing (1981) en Where the Boys Are (1984), en in die televisiereekse Tabitha (1976) en Knots Landing (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy